Tennis

Tennis

Maak gebruik van twee professionele afrigters van die TNT span nl Louis Bartlett en Heinrich Detman. Het ses bane waarvan vier onder ligte is, so ons kan ander  sporte akkommodeer wat in middae oefen. Afgelope vier jaar was die eerste seuns span drie keer NW wenners. Al vier die seuns het ook al vir die Noordwes span tennis gespeel. Eerste spanne is oop vir enige ouderdomme, so as jy goed genoeg is kan jy reeds in Gr 8 in die eerste span speel.