Afrigter: Linda van Vuuren
Tydens die Interhuiskompetisie kry alle belangstellendes die geleentheid om hul gehoor van 'n bepaalde standpunt te oortuig. Die wenners van die Interhuiskompetisie dring deur tot die Interskoolkompetisie.
Hier word kragte gemeet met ander skole in die streek. Die uiteindelike wenners van die Interskoolkompetisie, dring deur na die landswye ATKV-kompetisie.
Die ATKV verskaf elke jaar temas waarvolgens 'n beredeneerde toespraak voorberei moet word. Daar word gekompeteer op streeks-, provinsiale- en nasionale vlak.
Redenaarskompetisies leer leerders die vaardigheid om op hul voete te dink, spitsvondig te wees en om selfvertroue te kweek om voor 'n gehoor op te tree.
ALGEMEEN | NUUS | KOSHUIS | OUD-VOLKIE | TOELATING | AKADEMIE | SPORT | KULTUUR | SOSIAAL |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Agtergrond | Jaarprogram | Ons Hoop | Kommunikasie | Geld Betaalbaar & Korting | Matrieks | Sport Uitslae | Tekkies | Mnr. & Mej. Volkie |
Beheerliggaam | Omsendbrief | Jack Pauw | Re-Unie | Skooldrag en Verskaffers | Bevorderingsvereistes | Atletiek & Landloop | Musiek | Slangkamp |
Fasiliteite | Toelatingsvereistes | Vakkeuses | Gholf | Redenaars | Sokkie | |||
Personeel | Toelatingvorm | Top 10 | Hokkie | Toneel | Volkie Dolkie | |||
Skoolbestuurder | Vrywaringsvorm | Eksameninligting | Krieket | |||||
Terreinplan | Netbal | |||||||
Visie & Missie | Rugby | |||||||
Tennis | ||||||||
Skaak | ||||||||
Skyfskiet | ||||||||
Muurbal | ||||||||
Seunshokkie | ||||||||
Bergfiets |
©Hoerskool Volkskool - this site Designed and Maintained by GSD Potch | The Web People . . .