Hou gerus die blad dop, ons is besig om al die nuutste gebeure te laai ...
Cape Cricket Festival
Volkies se o.15- en 1ekrieketspanne het in die Paarl gaan deelneem aan die Cape Cricket Festival, waar hulle uitsonderlik goed gevaar het. Hulle het terug
Dr Kenneth Kaunda-merieteskaaktoernooi
Die eerste Dr Kenneth Kaunda-merieteskaaktoernooi vir 2022 het die afgelope naweek plaasgevind. Danica Jonker, graad 10, het ‘n derde plek in die ope-afdeling behaal.
Gasvryheid: Gr.12-prakties
Ons matrieks wat die vak Gasvryheidstudies neem, het die afgelope Vrydag en Saterdag reeds hulle eerste praktiese eksamen afgehandel.
Padstapkampioenskappe
Janise Nell en Marizel Meintjes het aan die SA-Padstapkampioenskappe in Youngsfield in die Wes-Kaap deelgeneem. Janise verower ‘n goue medalje in die 10 km stap
Interhuis
Op Vrydag 21 Januarie, is die onderskeiewennersenpresteerders wat tydensonsInterhuisatletiekuitgestaan het, aangekondig. OnsEeufeesinterhuis is gewendeur die Trojane. Senior Victor Ludorum: Reagan April; Senior Victrix Ludorum: Stephanie
Krieket: Finsbury vs Nelspruit (o.15)
Volkies se o.15- en 1ekrieketspanne het die afgelope naweek uitstekende oorwinnings teen Hoërskool Nelspruit in die Finsbury-reeks behaal. Ons eerstespan wen met 10 paaltjies en
PAWS-Projek
Ons hoofleiers, Yulanda Senekal en Hendrik Scholtz, het saam met ons graad 8’s, kos geskenk aan PAWS geskenk. Op die foto is hulle saam met
XCO-Nasionale Wedloop
Ansunè Fourie, graad 12, het die afgelope naweek ‘n uitstekende tweede plek vewerf in die XCO-provinsiale wedloop, wat by Koedoeslaagte plaasgevind het. Hiermee is sy
Koekverkope: Verbruikerstudie
Die vak Verbruikerstudie se leerders en juffrou het pouse heerlike lekkernye verkoop! Ondersteun gerus in die toekoms weer hulle fondsinsamelings
Atletiek – Interhoër
12 Februrie was Interhoër atletiek in Potchefstroom. Strawwe kompetisie tussen groot skole: Rustenburg, Gimnasium, Wesvalia, KHS, Boys’ High en Girls’ High het saam met Volkies