12 Februrie was Interhoër atletiek in Potchefstroom. Strawwe kompetisie tussen groot skole: Rustenburg, Gimnasium, Wesvalia, KHS, Boys’ High en Girls’ High het saam met Volkies die hitte en die uitdaging aangegryp. Dankie vir elke atleet wat deelgeneem het en alles gegee het. Julle is vir Volkies goud werd!