Previous slide
Next slide
Voornemende Gr 8
Inskrywings - Skool
Inskrywings - Koshuis

Visie en Missie

Visie
‘n Gebalanseerde skool daar te stel waar die hoogste opvoedingstandaarde gehandhaaf word sodat afgeronde leerders vir die samelewing voorberei kan word.

Missie
Is gegrond op Christelike waardes en deur alle rolspelers te betrek, die potensiaal van leerders holisties (akademies, sport, kultuur, lewensvaardigheid) te bevorder deur die optimale gebruik van menslike, finasiële en fisiese hulpmiddels.

BROKKIE NUUS

Cape Cricket Festival

Volkies se o.15- en 1ekrieketspanne het in die Paarl gaan deelneem aan die Cape Cricket Festival, waar hulle uitsonderlik goed gevaar het. Hulle het terug

Lees Meer »

Padstapkampioenskappe

Janise Nell en Marizel Meintjes het aan die SA-Padstapkampioenskappe in Youngsfield in die Wes-Kaap deelgeneem. Janise verower ‘n goue medalje in die 10 km stap

Lees Meer »